Dr. Raché Rutherford & Leandie du Randt 

Jou gewig, jou keuse!

"Jy is nie noodwendig wat jy eet nie, maar jy IS wat jy DINK!"

Webinaar | Heruitsending 

Kyk hierdie baanbrekende webinaar vir slegs R69!

Pay

Dr. Raché Rutherford & Leandie du Randt 

Jou gewig, jou keuse!

"Jy is nie noodwendig wat jy eet nie, maar jy IS wat jy DINK!"

Webinaar | 3 Februarie 2021 | 19:00

Maak jou plekkie vas vir slegs R69!

Pay

Dr. Raché Rutherford

Raché het verskeie grade, insluitend 'n meesters- en doktorsgraad in die ontleding en ontwikkeling van die heelbrein, asook kreatiwiteit.

Sy het al meer as vyftig boeke geskryf, waaronder die blitsverkopers Love, Sex and the Brain, Very Smart Parents en Am I Clever or Am I Stupid? val.

Sy is 'n wêreldleier op die gebied van heelbreinopleiding en is hoog aangeskryf vir haar werk in meer as 30 lande. Sy het ook al in verskeie TV-reekse as kreatiwiteitskenner verskyn, soos die bekroonde Out of the Box.

Leandie du Randt

Leandie is een van Suid Afrika se gunsteling aktrises. Sy maak haar TV-debuut in 2009 in Getroud met rugby en haar rolprentdebuut die daaropvolgende jaar in die film Henley-on-Klip. Sy is ook 'n besigheidsvrou, spreker en was al die voorblad vrou vir die Women's Health tydskrif vir haar gesonde leefstyl en figuur. 

Wat meeste mense dalk nie weet nie, is dat Leandie in 2010 haar honneursgraad in bedryfsielkunde verwerf. Sy is in 2011 as 'n praktiserende psigometris geregistreer.

Ja, dit is moeilik om op 'n dieet te gaan en vol te hou met 'n oefenprogram. 

En ja. Dit is maklik om verkeerd te eet, gewig aan te sit en tou op te gooi, maar...

 

Met trots aangebied deur:

The Kobus Neethling Institute is dedicated to making the skills of creativity and whole-brain thinking available to the public and organizations all around the world.

Jou beste lewe wag vir jou, en daarin is jy vol selfvertroue, gemaklik en ja, maerder. Waarvoor wag jy?

Pay